Carnarvon / Korbeelhuis /

Carnarvon

Korbeelhuise

Die dorpie Carnarvon het begin as ñ sendingstasie.

Reeds in 1847 was hier ñ sendingstasie opgerig vir bearbeiding van n Xhosa-stam. Die Kaapse regering het die Xhosa’s daar geplaas om as buffer te dien teen die Boesmans.

Die dorp is in 1860 uitgelê op grond van die Rynse Sendinggenootskap.

Sedert 1883 het Carnarvon munisipale status.

Die naam was eers Harmsfontein en Schietfontein, maar in 1874 verander na Carnarvon. Vernoem na Lord Carnarvon, Markies van Carnarvon 1831-1890, Britse Koloniale Sekretaris.

KORBEELHUISE

Maak 'n opvolg-bydrae