Slag van Buffelspoort 3 Desember 1900 Buffelspoort/Mooinooi/Elandskraal ABO Die oorlog tussen Boer en Brit het nou al langer as ń jaar voortgeduur. Die Boere se voorrade en ammunisie het min geraak en hulle klere verslete. Die Boere het die Britte…
Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Slag van Buffelspoort 3 Desember 1900 Buffelspoort/Mooinooi/Elandskraal ABO Die oorlog tussen Boer en Brit het nou al langer as ń jaar voortgeduur. Die Boere se voorrade en ammunisie het min geraak en hulle klere verslete. Die Boere het die Britte…
17 Julie 1932 Leeudoringstad Spoorwegramp/ Dinamiet ontploffing Leeudoringstad Die dorpie Leeudoringstad is gestig op die plaas Leeuwdoorns van Mnr A Strachan.1920 is die dorp geproklameer. Die dorp is geleë langs die hoofspoorlyn tussen Kaapstad en Johannesburg en het sy ontstaan…
Generaal Koos de la Rey Leeu van die Wes-Transvaal Lichtenburg Briljante militêre leier. Diep gelowig en selde sonder sy Bybel. Jacobus Herculaas de la Rey (Koos) is gebore 22 Oktober 1847 in die Winburg distrik. 1848 na die Slag van…
Graf van Louis Gustavus Ströh In Rustenburg begraafplaas het ons die volgende graf opgespoor. Daar bestaan min grafstene wat oorsaak van dood aandui asook die naam van die moordenaar. Asook die feit van sy ongelukkige huwelik. Die bitterheid van die…
Stigting van die Gereformeerde Kerk: Seringboom Rustenburg Seringboom Doppers 10 Februarie 1859 Stigting van Dopperkerk (Gereformeerde Kerk) :160 jaar gelede gestig onder ń seringboom langs die Hervormde Kerk. Met volksplanting 1652 het Jan van Riebeeck die Nederlandse kerk en die…
Kruiskoppie op Saartjiesnek Hendrik Schoeman Schoemans Kruis Saartjiesnek Hartebeespoortdam Brits Kruiskoppie op Saartjiesnek Monument van vrede en versoening Witwatersbergreeks suid van Hartbeespoortdam. X27,55.23 Y25,45.41 Langs R511. Granietkruis opgerig in 1955 deur familie ter ere van ñ voorvader Generaal Hendrik Schoeman…