Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…

Monumente, Gedenktekens en Interessanthede in Suid Afrika
Hier soek ons na allerlei interessanthede in Suid Afrika
Amazing Grace Chapel Kliprivier Meyerton Pragtige klein kerkie waar elke jaar ń diens gehou word om Wapenstilstandsdag WWI 11.11.1918 te herdenk . Ook bekend as Poppiedag of Armistice Day. Die idee vir ń eie klein kerkie het ontstaan in 2011.…
Meyerton Gedenknaald opgerig ter nagedagtenis aan lede van die Verdedigingsmagte wat in Meyerton gewoon het en wat hulle lewens verloor het in diens van SA. Opgerig 10 Oktober 1987. Voor munisipale kantore. Tuin baie netjies versorg. Punt is wel beskadig…
TAALMONUMENT BURGERSDORP Die Afrikaanse Taal Monument in Burgersdorp. Die beskadigde een is die oorpronklike, en is op opdrag van Lord Kitchener tydens die Anglo-Boere Oorlog verskuif, en is beskadig in die skuif. ‘n Replika is na die oorlog opegrig, en…
Busramp Johan Le Roux Daleside Meyerton Gteng 28 Januarie 1970 Hartseer plekkie om te staan, veral as jy na die laggende gesiggies kyk en die name lees en besef dat daar sommer meer as een per gesin dood is. 23…