Cowboy Museum
Ramsgate
Private versameling
Beslis nie ons geskiedenis nie, maar heel interessant. En prettig.
Loop ons toe ñ Cowboy Museum in Ramsgate raak. Kompleet met ñ donkie in die kroeg.
Jy verwag enige oomblik ñ cowboy in die deur.
Private versameling oop vir publiek