Kerkenberg Retiefklip Oliviershoekpas Retiefspas Natal Vanaf 19 Oktober 1837 het Piet Retief se trekgeselskap stuksgewys die Drakensberg begin uittrek. Die trekgeselskap het links van die Oudebergspruit teen die berghelling uitgetrek totdat hulle hoog teen die berg ‘n fontein bereik het,…
