Queen Victoria – Durban

Standbeeld van Queen Victoria is net buite Durban se stadsaal opgerig.
Opgerig tydens haar jubeleum vierings.
Hierdie standbeeld van die monarg is uniek aangesien sy voorgestel word as jong 18 jarige meisie toe sy koningin geword het en nie haar werklike ouderdom tydens vieringe soos die dosyne ander wat in veral Brittanje opgerig is nie.

Kunstenaar:
W. Hamo Thornycroft
(1850-1925)

Monument Jagters
Gys (Snr) en Kobie Ströh

Maak 'n opvolg-bydrae