Grotte Cape St Blaize Grotte Mosselbaai Wes-Kaap Grotte In Mosselbaai omgewing vind ons heelwat grotte, die Pinnacle grotte en St Blaize grotte. Hierdie grotte neem jou meer as 100 000 jaar terug in die verlede en word beskou as as…
Kategorie: Wes-Kaap – Kaap Kolonie
Vuurtoring St Blaize Mosselbaai
Vuurtoring Cape St. Blaize Mosselbaai Wes-Kaap Cape St Blaize ń Vierkantige wit toring met ń wit lanternhuis gebou bo-op ń soliede rots in 1864. Reg onder die St Blaize Vuurtoring is ń grot met tekens van inwoners uit ń baie…
Kaap Agulhas Vuurtoring. Kaap Agulhas. Wes-Kaap
Kaap Agulhas Mees suidelike punt van Afrika. Die amptelike punt waar twee oseane ontmoet, die Indiese en Atlantiese Oseane. Die naam Agulhas is Portugees vir Naalde en diy verwys na die rotse en riwwe waar menigte skepe al gestrand het.…
Robinson Pas. Wes-Kaap. Busongeluk
Robinson Pas. Wes-Kaap Busongelukke 29 Januarie 1988 29 November 1998 Robinson Pas Robinson pas verbind Mosselbaai en Oudtshoorn. ń Pas met baie draaie en swaaie en prentjiemooi gesigte. Byna om elke draai is ń stukkie geskiedenis. Mis en reën maak…
Meiringspoort. Driwwe, Herrie se Klip. CJ Langenhoven. Wes-Kaap
Meiringspoort Driwwe Wes-Kaap Meiringspoort bied ń deurgang vanaf Oudtshoorn in Klein Karoo tot Beaufort-Wes in Groot Karoo. 16 km pad deur ń matuurlike kloof in die Swartberge met 63 draaie en talle rivierkruisings wat konsentrasie van bestuurders verg, veral as…
ATKV Hartenbos Museum . Janine Stryk & Was Museum. Hartenbos. Wes-Kaap
ATKV Hartenbos Museum Hartenbos Wes-Kaap Hartenbos is ń gewilde vakansiebestemming onder Suid-Afrikaners. Hartenbos was oorspronklik ń plaas. Die Suid-Afrikaanse Spoorweê en Hawens het die dorpie in 1933 verander in ń vakansieoord vir hulle werknemers. Deesdae is ATKV Hartenbos ń bekende…
Mosselbaai St Peters Ang Church Oorloggedenkteken Wildevy
Mosselbaai Bartholomeus Diaz is die “eerste”seevaarder wat om suidpunt van Afrika vaar. Bartholomeus Diaz seil 3 Februarie 1488 die natuurlike hawe hier binne op die feesdag van Saõ Bras.(feesdag van Saint Blaize). Hy noem die plek Cape St. Blaize. Hier…
Old English Fort Kogmanskloof Montagu
Old English Fort Kogmanskloof Montagu Wes-Kaap Ou Engelse Fort Op die top van die tonnel in Kogmanskloof, 4 km buite Montagu rigting Ashton. Fort is opgerig tydens ABO en het ń afdeling van Golden Highlanders gehuisves, oorlewendes van die Slag…
Klein Kerkie Mary Myrtle Riggs Memorial Church Bonnievale
Klein Kerkie Mary Myrtle Riggs Memorial Church Bonnievale Wes-Kaap Die enigste kerkie sover bekend wat gebou is op versoek van ñ kind. Christopher Forrest Riggs is ongeveer 1861 in Skotland gebore en verhuis op 2 jarige ouderdom na Suid-Afrika waar…
Jan Van Riebeeck Maria van Riebeeck Kaapstad 6 April 1652
Jan Van Riebeeck Maria van Riebeeck Kaapstad 6 April 1652: Aankoms van Jan van Riebeeck Die middag om 14h30 van 5 April 1652 word Tafelbaai gewaar deur die opperstuurman van die Drommedaris, een van die drie skepe waarmee kommandeur…