Durban City Hall. Durban Stadsaal. 1910. Byna presiese replika van die Belfast Cuty Hall, Noord Ierland. Rhodesiese argitek. Net buite Durban Stadsaal is standbeelde van o.a Queen Victoria Sir John Robinson Harry Escombe Jan Christiaan Smuts Inligting geleen by: Durban…
Kategorie: Dorpe
Queen Victoria – Durban
Standbeeld van Queen Victoria is net buite Durban se stadsaal opgerig. Opgerig tydens haar jubeleum vierings. Hierdie standbeeld van die monarg is uniek aangesien sy voorgestel word as jong 18 jarige meisie toe sy koningin geword het en nie haar…
Lady in White – Durban
Hierdie vrou het wêreldwyd geliefd geraak omdat sy elke troepeskip, oorlogskip of hospitaalskip gedurende WWII ñ welkomsgroet sowel as ñ afskeidsgroet toegesing het. Meer as 3 miljoen manne het haar gehoor op hulle roete deur Durban hawe op pad slagveld…
Robber’s Grave – Pelgrimsrust
Robber’s Grave Pelgrimsrust Hierdie interessante graf lê hoog op teen ñ koppie. Die graf lê Noord/Suid anders as al die ander wat in ñ Oos/Wes rigting lê. Mense van regoor die wêreld (meestal van Kanada, Ierland, Engeland, Wallis) is hier…
Panfontein Plaasskool Monument
Verdwene Monumente Panfontein Plaasskool Monument Vereeniging distrik. Panfontein Plaasskool is in 1927 op die plaas Panfontein naby Vereeniging gebou. Misvloere, plankluike voor vensters en mure van modder en klip. Hewige reën het mure laat omtuimel en in 1928 het 2…
Oorlog Gedenkteken in Ermelo
Die oorlog gedenkteken in Ermelo, Mpumalanga. Data van ongevalle van 1ste; 2de Wêreldoorloë asook die wat tydens grensdiens gesneuwel het. Die terrein is geleë in die munisipale gebou kompleks, omhein en goed in stand gehou. The war memorial in Ermelo,…
Die Bybel Monument / Uys Klip
Die eerste sooie word gespit. Gedurende April 1837 het ‘n groep van ongeveer ‘n honderd Britse Setlaars die staning van dieVoortrekker Petrus (Piet) Lafras Uys besoek.Die Uys geselskap het die Kolonie vanaf die Uitenhage distrik verlaat. Dit is opgeteken dat…
Boeremusiek Monument
Leeupoort Vakansiedorp. (Tussen Bela Bela en Thabazimbi) Heel eerste monument van sy soort in Suid-Afrika, opgerig in 2004. Hulde word gebring aan bekende orkeste en orkeslede wat legendes is soos Nico van Rensburg, Ben Vorster, Manie Jackson ens. Ter ere…